Tucked-Away Self-catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isinga Plaas, Erfdeel 11, Friedenheim, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tucked-Away Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 3 aparte eenhede. Hierdie eiendom is in die ongerepte Laeveldse bos geleë en is net 13 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Eenheid 1 is 'n oopplan-eenheid wat óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is 'n sitkamer en 'n kombuisie. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar.
Eenheid 2 is 'n tweeslaapkamerhuis wat slaapplek aan 4 gaste bied en oor 2 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Eenheid 3 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Hierdie eenhede is op dieselfde eiendom en spog met pragtige uitsigte oor die inheemse bos en op die berge.
Wanneer 'n bespreking gemaak word, kan die grootte van die beddens op versoek verander word.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Isinga Plaas, Erfdeel 11, Friedenheim, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Tucked-Away Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isinga Plaas, Erfdeel 11, Friedenheim, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom