Tuin van Eden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tuin van Eden Gasteplaas en Trou Venue is geleë teen die Suikerbosrand bergreeks, Lagerspoort, Heidelberg, Gauteng. Ongerepte natuurskoon met ‘n pragtige uitsig oor die vallei en berge.

Daar is tien en suite-kamers beskikbaar, apart van die gastehuis, elk met 'n pragtige uitsig oor die vallei/berg.

Ons bied ontbyt indien u vooraf reël, ons het ook gemeenskaplike, dog beperkte self-sorg fasiliteite.

Aktiwiteite sluit in Staproetes, Visvang, Bergfiets, Voëlkyk, Fotografie, Swem in die rivier/plaasdam en besigtiging van die geskiedkundige dorp van Heidelberg met sy pragtige klein winkeltjies. Kampering en Rugsakreisiger blyplek en fasiliteite ook beskikbaar.
Indien jy rus en vrede vir jou siel soek, is ons die regte bestemming.

45 Minute vanaf die Suide van Johannesburg, Alberton en die Oos-Rand. 80 Minute vanaf Pretoria.
Ons is 10 km vanaf die N3 snelweg na Durban geleë (15 km buite Heidelberg).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tuin Van Eden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za