+55
Gastehuis in Gauteng

Tuin van Eden

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs die kamer
Kamer 2
Slegs die kamer
Kamer 3
Slegs die kamer
Kamer 4
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Kamer 5
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Kamer 6
Slegs die kamer
Kamer 7
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Kamer 8
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Kamer 9
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe
Kamer 10
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Terugbetaalbare kamersleutel- en breekskadedeposito's moet kontant met aankoms betaal word.

Geen rook in kamers of Barn Yard Restaurant nie.
Dit is nie toegelaat om enige items uit die kamers te neem nie.

Bring jou eie swemhanddoeke.
Beperkte kamers, dierevriendelik - T&M, maar moet voor aankoms bespreek word.
Geen kinders sonder ouertoesig nie.

Toegang tot Tuin van Eden en alle aktiwiteite op eie risiko, vrywaring moet geteken word.
Kliënte moet hul eie anti-muskiet- en insekweerder en noodhulpmedisyne, anti-allergieplante - bye, asma, ens. saambring.
Staproetes, bergfietsry- en voertuigroetes, en omgewingsbeskermde gebied moet bespreek word.
Vlieghengel moet bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 406, Lagerspoort, Heidelberg, 1438, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTM3ZGQwLTE1NTYtNGZlYS04MWU5LTEwYmFlNDhhNDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Farm 406 Lagerspoort 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.619627303708 28.437144756317
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang