LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Gastehuis in Gauteng

Tuin van Eden

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Was lekker, dankie. Uitstekende waarde vir geld, baie mooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthupi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Home away from home. Excellent and exciting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Was baie rustig. Was goed, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Lekker stap roete. Verblyf was skoon en netjies. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Lekker stap roete op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman L
1 nag
4.0
Jan 2026

Lekker plaas atmosfeer verblyf naby JHB. Ek en my kind het dit baie geniet! Plaas atmosfeer naby JHB, lekker uitdagende staproetes en verblyf het alles gehad wat nodig was. Maak net seker jy kry hoof hek kode voor jy daar aan kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Richard D
1 nag
4.8
Jan 2025

Comfortable and in a beautiful setting. Comfortable stay and convenient for the purpose and price point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Janine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Rustig. Vriendelike diens. Gasvrye eienaar. Ons het heerlik gebly. Dit het 'n bietjie sleg begin met kommunikasie, maar toe ons eers begin rustig raak, toe wou ons eintlik langer gebly het. Wonderlike mense, pragtige natuurskoon, baie staproetes vir elkeen. Swembad om af te koel. Die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Pragtige uitsig, en aangenaam verras met die binnekant van die kamer. Tuin van Eden se kampterrein se uitsig is pragtig. Die kamers binne is sorgsaam versier en netjies. Die geboue en terrein is egter effens verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 406, Lagerspoort, Heidelberg, 1438, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTM3ZGQwLTE1NTYtNGZlYS04MWU5LTEwYmFlNDhhNDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Farm 406 Lagerspoort 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.619627303708 28.437144756317
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang