LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tuis Huis | LekkeSlaap
+9

Tuis Huis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 2A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Tuis Huis is in die middedorp van Clanwilliam in die sitrusvallei geleë en is loopafstand vanaf al die bekoorlike en elegante geriewe wat dié omgewing bied.

Uitgestrekte berg-uitsigte en 'n mooi tuin omring die instansie. Wanneer jy die huis betree, sal ons warm en huislike atmosfeer jou verwelkom. 'n Paar moderne geriewe sal jou verblyf net soveel lekkerder te maak.

Al 3 slaapkamers het privaat ingange en 'n patio's vanwaar jy die sterreprag of die helder somersonopkomste wat dié luisterryke platteland verlig, kan geniet. Kamer 1 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 en 3 het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens. Dié 2 kamers deel 'n kombuis en sitarea.

'n Draagbare braai word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuis Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Tuis Huis
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Parkstraat 2A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 2A, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZDAyZjJiLTk1ZjEtNDc0Yy1hMWM5LTlkZTdjZTc3N2FiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 2A Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.181337 18.894205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!