TUIS Verblyf
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 138, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
TUIS Verblyf is 'n bekoorlike selfsorgvakansie-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in 'n stil buurt genaamd Suiderhof. Die eenheid het 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor die State House en op die prentjiemooi Auas- en Eros-berge.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien en WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n kombuishoekie en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar braaigeriewe en daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
TUIS Verblyf is gerieflik geleë en naby plaaslike winkels en restaurante. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Diaz-straat 138, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink TUIS Verblyf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 138, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom