Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuiskoms

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tuiskoms is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en dit grens aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Die eenheid het 'n uitsig op die Du Toitskloofberge. Hierdie perseel is 1,8 km vanaf Paarl Gimnasium en is naby wynplase en ander besienswaardighede.

Dié ateljee-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste akkommodeer word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, ketel en 'n yskassie toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike banke. Verder is daar 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Tuiskoms is met 'n omsetter toegerus wat die nodige toebehore aan die gang hou tydens beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuiskoms sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Tuiskoms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 1

Ligging

  • Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuiskoms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupestrisstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem