Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Bungalow

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tulbagh Mountain Bungalow is 'n pragtige selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Winterhoekberge tussen Tulbagh en Wolseley. Die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en op die berge in die agtergrond.

Die eenslaapkamerhouthuis is op stelte gebou en bied slaapplek aan 'n klein gesin van 4. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 gaste bied.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, smeulstofie, sitarea en 'n TV. Die houthuis lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n etenstafel en 'n braai-area.

Gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad op die plaas af te koel. Die houthuis is met 'n omsetter en sonkrag vir beurtkrag toegerus.

Slaapplek

’n Bespreking by Tulbagh Mountain Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Tulbagh Mountain Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 127

Jaar gelys 7

Ligging

  • R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulbagh Mountain Bungalow het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1c2416d2ef87b011acb3daf5706f222874abfdefd80338bb56ce367a750d9d75c1ea2419548e20c18fa3f90e9763d5e7da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R46 Boontjiesrivier Portion 20 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.383047188858 19.210198306941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem