Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulbagh Mountain Manor

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Acorn Manor-kamer
B&B
Lavender-kothuis
B&B
Rose-kothuis
Selfsorg.
Pine-kamer
B&B
Oak Manor House Suite
B&B
Huisreëls

Die swembad is gesluit vanaf 1 Junie tot 1 September.
Respekteer ander gaste se rus en vrede. Neem ander gaste in ag as jy laat arriveer.
Die gas sal vir enige breekskade betaal.
Rook word nie in die kothuise en kamers toegelaat nie. Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 13 jaar betaal R300.
Kinders tussen 14 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f32962095be971c0526e339f737dbbfd2e7a228e10f54e628b57e783c6c9ec0d1443fb2b843a2a043d444864216200b399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Die Rondawels Winterhoek Wes Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.196978 19.141406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem