Tulip On The Bay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Divesh I - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing host with an outstanding place.
Liza G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.
Tulip On The Bay se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Gert.
Dit was ‘n groot plesier gewees.
Hendry V - Jan 2024
Algehele gradering
Gevoel soos familie.
Tulip On The Bay se terugvoer
Baie dankie, Hendry. Dit was baie lekker en aangenaam met julle hier. Hoop om julle weer te sien. Groete.
Louise C - Des 2023
Algehele gradering
Awesome, skoon plek.
Phillip V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker!
Tulip On The Bay se terugvoer
Baie dankie Phillip. Julle was wonderlike gaste gewees. Dit was vir my 'n voorreg om tot julle diens te wees.
Hopelik kan ek julle weer in die toekoms verwelkom.
Willem E - Des 2023
Algehele gradering
Stil, moderne plekkie waar mens lekker kan rus.
Tulip On The Bay se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Willem. Sien uit om julle 'n volgende keer te verwelkom by Tulip On The Bay.
Zeno P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Charmaine W - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Tulip On The Bay se terugvoer
Carina, baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Dit was vir my lekker om tot julle diens te wees. Ons het so lekker gesels - julle het vir my soos my eie familie gevoel.
Ek hoop ons kan mekaar weer sien en as die wind weer so onaangenaam was soos daai aand/nag sal ek altyd ‘n plekkie hê vir julle.
Lucy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic location, view and value.
Tulip On The Bay se terugvoer
Thank you so much for a great review Lucy
It was a honor to be your host.
Looking forward to see you again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom