Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tullymore Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gladys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Tullymore Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kate H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H
Gesin met tieners

Would recommend Tullymore!

We have stayed at Tullymore before, very comfortable & clean. The kitchen is fully equipped and the large living area is perfect for relaxing. The outside deck is also spacious with stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met vriende

Sou lekker gewees het as daar voorsiening gemaak was vir geen krag en water.

Tullymore is 'n pragtige huis, maar nie in reënweer nie. Ons moes ons verblyf kortknip a.g.v. geen elektrisiteit vir 24 uur en geen water nie. Pak warm klere in, want dit word bitter vinnig baie koud as jy nie die kaggels kan laat brand nie. Kerse is nie voldoende vir kragonderbrekings nie. Stel voor daar word belê in paraffienlampe vir lig in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno V

Lovely and peaceful. Great location, surrounded by nature. The house was clean and towels smelled fresh. Lovely kitchen and living space.

Just a few suggestions: 1) Add a fan in each room. Due to humidity, this is essential. 2) Add an outdoor light on the porch. It is difficult to braai and socialize on the deck with limited light. 3) Remove some of the outdated decor; it creates a feeling that we were staying in a grandparent's house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tullymore Guesthouse se terugvoer

Dear Arno,

Thank you so much for the feedback. I haven't always done well and I'm still learning from you. Once more, thank you and may our almighty God continue to bless and add more wisdom to you.

Tullymore Guesthouse
Verushka J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka J
Saam met vriende

Absoluut awesome.

Ongelooflike mooi plek, immaculate, alles wat jy nodig het of mag nodig hê is daar. Die ligging is uitsonderlik mooi, tuine en swembad is pragtig. Die huis is groot en gemaak vir kuier. Goeie gehalte beddegoed, handdoeke en breekware. Kliëntediens is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H
Gesin met tieners

Comfortable, spacious and fully equipped.

A lovely home with a beautiful garden and views across the Magoebaskloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tullymore Guesthouse se terugvoer

Dear Kate, thank you so much, hope to host you again.

Tullymore Guesthouse
Eugenie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D
Gesin met tieners

Baie mooi, goed toegeruste huis.

Baie ruim huis met alles wat mens nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Pragtige huis in 'n pragtige omgewing.

Sprokiesmooi tuin en omgewing met 'n goed toegeruste huis met alles wat jy ooit sal nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tullymore Guesthouse se terugvoer

Dear Johan, thank you so much, hope to host you again. Gladys

Tullymore Guesthouse
Woudri R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Woudri R
Gesin met klein kinders

It was wonderful. A beautiful well stocked house in a gorgeous setting.

Gladys went out of her way to attend to every need. The beds were not king-size as stated on the website, so she quickly made a plan to get us a mattress for our toddler as we didn't bring a cot as we thought the bed would be big enough. She was great with communicating with us about loadshedding and other issues in the area. The only bad side was that the stairs from the deck are not safe to use, they are old and falling apart. There is also a swimming pool which was a great surprise and treat for all the kids we had travelling with us. Well stocked, with enough cutlery and crockery so you can use it without having to wash the whole time. Dishwasher, washing machine and tumble dryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tullymore Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Woudri, I will attend to the stairs and make sure they are repaired before the end of April, with the issue of bed it is true we don’t have king size beds but queen, double and two single beds. I will revisit our website and check if it was not properly updated.

Tullymore Guesthouse
Hannes O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met vriende

Pragtige omgewing en mooi geriewe.

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste huis in 'n asemrowende omgewing met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tullymore Guesthouse se terugvoer

It was nice hosting Hannes, hoping to host them in future.

Tullymore Guesthouse
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troutwaters 7, Troutwaters Ah, Haenertzburg, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff027e0d55d66f16b66a1cbeda68678139aa55e19459f838ac1ac67dc534542ce7fa21ff033cadf803f56c110e91c63e2cc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 7 Troutwaters Troutwaters Ah 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.901387992892 29.979334292831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem