LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Turaco Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+70

Turaco Bed & Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Turaco Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bennie N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Friendly host. Will visit again.

Tom R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, puik sal weer gaan kuier.

Alles wat 'n mens verwag van B&B. 'n Groot dankie vir alles.

Rijn M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en hulpvaardig.

Ek en my vrou het lekker gebly in 'n ontsettende netjiese en skoon kamer. Johan het ons geakkommodeer met ons versoek om ontbyt te eet op die dag wat ons gearriveer het eerder as die dag wanneer ons moes verlaat wat vir ons 'n groot verskil gemaak het.

Johan G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Marelize en Johan het ons vriendelik ontvang en ons voorsien van al die nodige inligting rakende die beautiful staproetes tot heerlike eetplekke en die pragtige Cape Vidal. Ons kamer was te alle tye netjies en skoon. Ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen. Ons sal Turaco vir seker aanbeveel.

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 32, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7377d7574ad29c8a8459ebd0e0797eb633cf06ceaa2bc2b39313a5a421c6a7aaefb768d4a1538389c8639ce48159dd5ca86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 32 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375724878599 32.417652309489
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!