Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Two Bedroom Superior Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 230 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van die gewildste vakansiebestemmings in Knysna. Dit word deur die pragtigste strande in die wêreld, die eindelose turkoois see en lowerryke fynbosduine omring.

Hierdie tweeslaapkamer superior suite bied slaapplek aan 4 gaste en is smaakvol gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Verder lei dit na 'n stoep met meubels wat regom die huis strek en uitsigte oor die see bied, asook 'n ingeboude braai het. Gaste het toegang tot die geriewe by die oord wat 'n swembad, gimnasium en 'n restaurant insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Two Bedroom Superior Suite @ Brenton Haven Beachfront Resort sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Staatspresident C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 230
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 230
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc96d14eb5b2f96d4c2c40daee806d17b865a6d72119b9e1e95d17bd43ba0e6fa8e15d7061bed0ff4812010fb0ad6a4e09e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 230 per nag (plek vir 4) 198 State President C R Swart Rd Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072936141983 23.020827196469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem