Tyger Classique Villas

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Tyger Classique Villas is in familiebesit en bied verblyf met 'n tikkie hartlikheid en persoonlike aandag. Die Villas is sorgsaam ingerig om netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf te verseker.

Ons gerieflike en volledig toegeruste eenhede wissel in grootte en is in 'n veilige, spoggerige buurt in Kaapstad se noordelike voorstede geleë. Gaste kan van die selfsorg-opsie gebruik maak óf ontbyt en aandete kan in die eenheid waar bedien word.

Tyger Classique is lekker sentraal geleë in Loevenstein en bied gerieflike toegang tot die N1 en N7. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront, strande, Wynlande, Canal Walk by Century City, Grand West Casino, gholfbane en die lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tyger Classique Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 001 R801 per nag (plek vir )

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]