Tygervalley Self-catering 26
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sandsteenstraat 26, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tygervalley Self-catering 26 is 'n selfsorghuis in Stellenridge, Bellville wat ideaal is vir 'n klein gesin met kinders.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 1 enkelbed en die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n binnebraai, rusbanke en 'n eetarea. WiFi is beskikbaar en daar is 'n platskerm-TV met Netflix en DStv Showmax.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die omheinde tuin het 'n klimraam vir die kinders. Buitebraaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Tygervalley Self-catering 26 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Sandsteenstraat 26, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sandsteenstraat 26, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom