LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uber Luxurious NYC-Style Penthouse | LekkeSlaap
+18

Uber Luxurious NYC-Style Penthouse

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 299 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uber Luxurious NYC-Style Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is in 'n boomryke straat geleë wat na die koffiewinkels en kroeë in Groentemarkplein en Langstraat lei.

Die woonstel het lugversorging en is ontwerp om 'n oop en minimalistiese atmosfeer te skep. Dis ideaal vir gesinne en groepe vriende van 6 gaste. Die eenheid strek oor 2 verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n kuierkroeg en 'n sitarea.

Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n koninggrootte-bed. Die dubbelslaapbank in die sitarea kan nog 2 gaste akkommodeer. Daar is 2 badkamers in die eenheid en elkeen het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gaste kan ook in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is vinnige, gratis WiFi in die eenheid beskikbaar.

Die woonstel het 1 veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Uber Luxurious NYC-Style Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Uber Luxurious NYC-Style Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uber Luxurious NYC-Style Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 3, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq64lwx75XXmGkqrdizuIWWx0GQgU5xqC5mTY5dkDK1wJCvCmam?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 299  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 3 St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.920641942 18.42377641468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!