Uit Die Blou
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1162, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Uit Die Blou bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis met pragtige uitsigte oor die Breederivier. Hierdie vierslaapkamerhuis is op ’n privaat en weggesteekte eiendom aan die rand van Witsand geleë en bied toegang tot die rivier en strand. Die eiendom word deur plaasgrond na die noorde en die Breederivier na die suide omring.
Die huis beskik oor ’n oopplan-kombuis met ’n opwaskamer op die boonste verdieping, ’n gastetoilet, en ’n sit- en eetarea met ’n kaggel en panoramiese uitsigte oor die rivier. Buite is daar ’n onderdakdek met ’n ingeboude braai en sitplek. Langs die sitarea is daar 2 en suite-slaapkamers met privaat balkonne wat na die noorde front. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed.
Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en die ander een met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Albei slaapkamers het privaat balkonne. 'n Leefarea en kombuisie skei die 2 slaapkamers. Bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 2 yskas-vrieskaste, ’n oond, stoof, mikrogolfoond en ’n skottelgoedwasser. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, met genoeg spasie vir 2 motors. Alternatiewe parkeerplek moet by Witsand gevind word indien gaste ’n groot boot saambring.
'n Jacuzzi is beskikbaar vir besprekings langer as 4 nagte.
Slaapplek
’n Bespreking by Uit Die Blou sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 1162, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Uit Die Blou het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1162, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom