Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit en Tuis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit en Tuis bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die eiendom is in 'n mooi deel van Somerset-Wes en is maklik bereikbaar via al die hoofroetes. Dit is die ideale, veilige blyplek vir sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 2 unieke suites. Elke suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, broodrooster, yskassie, ketel, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en eethoekie waar gaste gemaklik kan sit om te werk of te eet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gebruikmaak van die gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir Uit en Tuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Jaar gelys 2

Ligging

  • Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uit en Tuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e9ef99a305616dc6044073ae3bc7bdaf0e0025c65e615058dbc1e1d23490952b0a7e6a372b571e30621905109cae0cabba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem