Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied lieflike uitsigte op die Swartberge en oor die plaasdamme.

Hemelrand beskik oor 2 slaapkamers en het 'n vuurput en 'n rotsplonspoel. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Gelukstroom beskik oor 2 slaapkamers wat beide 'n uitsig op die Swartberge bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Beide kothuise werk met sonkrag en gas. Die rotsplonspoel kan deur die donkie veerhit word.

Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos stap- en bergfietsroetes op die plaasplaaie of swem in die plaasdam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te beveel. Elke keer 'n belewenis om te kuier in Hemelrand met die natuur op jou voorstoep. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy nod...
Sien meer
Aug 2024
Johan G
Saam met vriende
5.0
Het vir 2 aande gebly, ongelooflik lekker geslaap en gekuier. Fantastiese uitsig, baie lekker geriewe.
Aug 2024
Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Besondere gasteplaas met meelewende eienaars in 'n pragtige omgewing. Ons was vir 2 nagte in die Gelukstroom cottage en het die huisie met sy Frans...
Sien meer
Jul 2024
Marieanna L
Saam met vriende
5.0
Die stilte en omgewing was 'n wenner. Wonderlike rustige kuier!
Mei 2024
Sedrick T
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning! Ideal breakaway. Will definitely book again. Overall, our stay was a very pleasant one. The cottage and the location were muc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang