LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Bovlei

Uitsig Guesthouse

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Richter Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Uitsig Guesthouse is in Wellington geleë en het slaapplek vir 2.

Dié eenheid is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het opwarm-en-eetgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n tuintjie en veilige parkeerplek.

Wellington bied verskeie wynlandgoedere en wingerde, asook voetslaan- en perdryroetes. Jy kan ook op 'n wildrit in die Bontebok Ridge-reservaat aanpak.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolande D
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Quiet suburb. Very private. Really enjoyed my stay. Very neat place. Went above and beyond to make sure I was comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Elizabeth O
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Lovely and peaceful. Extra communication from the owner on nearby places to visit. Plus, loved the additional rusks we had in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Huwin R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and quaint. Stay was great, calm and clean. Everything you need in the space, definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Cyrle J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker, netjies, pragtig, stil. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou was baie vriendelik en gasvry.
Aug 2026
Adriette P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike kamer, uitstekende gasvrou. Sal weer daar oorbly. Ons het heerlik gebly. Debbie was die perfekte gasvrou, het ons vriendelik ontvang en gesor...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Richter Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Richter Avenue, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7959c959dcdac20817952c129da8191460f7f95c0b6ae8068c86e793228c3a68956212cc55ade26bf9c7f0441c4105cd1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 205 5 1 5 Richter Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.652308628991 19.011277682209

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang