Uitspan Baviaanskloof
Beskrywing
Daar is 2 onderdakkaravane, wat as geheel verhuur word, met privaat ablusiegeriewe. Dis veral gewild onder motorfietsryers op soek na 'n gerieflike kamp-ervaring. Elke karavaan bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens in elk. Die tweede dubbelbed kan op versoek met 2 enkelbeddens vervang word. Die karavane het privaat braai- en selfsorggeriewe. Daar is ook 'n tafel en stoele onder 'n afdak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die verblyf kan met enige voertuig bereik word. Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer is agter die lapa en het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die verblyf kan met enige voertuig bereik word. Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 1 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n gasstoof, breekware en eetgerei. Die stoep het 'n ingeboude braai, 'n tafel en stoele.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die verblyf kan met enige voertuig bereik word. Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 is 'n dubbelverdieping-houthuis met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer onder het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer bo het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Die ruim stoep het 'n ingeboude braai en stoepmeubels.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die verblyf kan met enige voertuig bereik word. Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 3 is 'n ruim eenheid vir 12 gaste - verkieslik 10 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbel- en 'n stapelbed. Die kombuis het 'n oondjie met 2 plate, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Verder is daar 'n ingeboude braai-area onder 'n afdak met 'n pragtige uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die verblyf kan met enige voertuig bereik word. Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom