+72
Selfsorg in Willowmore

Uitspan Baviaanskloof

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2026 tot 31 Aug 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Chalet 1
Selfsorg
Chalet 2
Slegs verblyf
Chalet 3
Slegs verblyf
Onderdak-karavane
Slegs verblyf
Huisreëls

Let op die grondpad na die verblyf. Doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Die verblyf kan met enige voertuig bereik word.

Die roete vanaf Patensie vereis egter 'n hoë voertuig, 4x4 of ewenaarslot (diff-lock).

Klein tot mediumgrootte honde is welkom buite seisoentye - maak asb. seker met die gasheer.
Troeteldiere word nie op enige van die beddens of meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
20 % AF
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
20 % AF
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
20 % AF
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611c31269fa45e03b67a10897a85709ff2fc10b7c8fed953294a0ed787e20566bb5473d3c53fe6d65e0087f80bec6346be84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 Off the R332 Uitspan Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.51585 23.70521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang