Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitvlugt Cottages

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 57 resensies vir Uitvlugt Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Saul S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little cottage that grew on us. Great value for money.

Delightful and peaceful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

Very peaceful and tranquil. Our hosts were respectful of our privacy and were very friendly. We enjoyed walking around the farm and exploring nearby McGregor. The cottage was clean and we were spared the effects of load shedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaylon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaylon S
Saam met vriende

Great time in nature.

We went camping on New Year's Eve, and we were the only ones at the camp site. Although the campsite is open (no fence around), we felt safe. There were no incidents. The campsite is 1km away from the town of McGregor. The owner was kind and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed staying there!

Friendly and hospitable host, making sure you are fine, yet leaving you to enjoy the surroundings. Definitely will go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en eenvoudig.

Die perfekte plekkie om tot stilstand te kom. Niks fieterjasies nie. Die eenvoud dwing jou om weer die basiese te ontdek en net te rus en die stilte rondom jou te geniet. Lekker om te stap of fiets te ry en naby genoeg om in die dorpie te gaan verken. Hier besef jy hoe min jy regtig nodig het en hoe verfrissend is dit nou nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

PeacefulL, value for money.

Very hospitable, genuine farm atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Campsite adequate but there was no hot water to shower in the morning.

Pleasant, basic site - good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice cottage with everything one needs in beautiful and quiet surroundings.

Simple but really nice cottage located on a farm near McGregor. If you want to get in touch with nature and enjoy peace and quietness, then this is the right place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Enkelreisiger

Rustic and basic.

For only R300 per person, and R550 for two, I wasn't sure what to expect, and I was pleasantly surprised. This tiny converted labourers' cottage really does have everything you would need for a short stay. The shower was hot, the bed was comfortable, and the tiny kitchen-cum-living area was adequately stocked. There is a green shady, spacious outside area, a lovely view and hillside walks. There are no 'extras', like Wi-Fi or TV, which suited me fine, but I noticed that there is an electric blanket and the linen is good. And in winter you could light a fire on the old cooking hearth. The peace and quiet are exceptional. I will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron H
Enkelreisiger

Rustic cottage.

If you are looking for a simple uncomplicated cottage, with a fireplace in the kitchen, and a beautiful outlook on a farm in McGregor, removed from hustle and bustle of town, this is the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carene M
Gesin met tieners

Groot teleurstelling.

Misleidende foto's. Sementvloere, geen teëls. Geen kaste vir klere en kos. Geen TV, geen radio, geen WiFi. Geen plek vir toiletries in badkamer. Moet uit tas lewe. Onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik 'n Uitvlucht weg van die gejaag van die stad.

Rustigheid, vrede, vriendelike mense, mooi landskap, romanties is maar paar woordjies wat hierdie plekkie beskryf. Tydjie was heerlik om die jaar op so 'n wonderlike plekkie te kon afsluit. Kon heerlik reflekteer op die wonderlike jaar agter ons, ons verhouding met God en met mekaar. Ongelooflik om saans laatnag op na die sterre te kyk en weer diep in my geliefde vroutjie se oë te kom kyk om nog so paar sterretjies te ontdek. Sal verseker weer hier kom asemhaal op die beeldskone plek saam met die mooiste mensie in die heelal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

A clean bed and hot shower is what we needed plus a nice open view of the farmland. A comfortable stay and the second time we have been here and will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel Y - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gesellig om 'n dam.

Rustig met nederige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caron H
Saam met vriende

Cottages.

The unit is well kitted out in terms of blankets and crockery and cutlery. Lovely fireplace in kitchen, and many bird species around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia H
Gesin met klein kinders

Ontspan, stap en visvang.

Ek en my man en 3 maande oue baba het by Uitvlugt gaan kuier. Die plekkie is klein en perfek ingerig om 'n naweek te geniet. Die eenvoud is wat die plek maak. Dit dwing jou om niks ingewikkeld te doen nie en te rus. Ons het lekker op die plaas rondgestap en teen die koppie opgeklim. My man het baie lekker visgevang. Die diere op die plaas is baie oulik en daar is 'n groot verskeidenheid. Ons het in die aande lekker vuur gemaak en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Place to unwind.

Ideal setting to just get away and recharge the batteries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur, skoonheid, rustigheid.

As jy wil wegkom van die stad se geraas is dit beslis die regte plek. Die huisie het wat mens nodig het om oor die weg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kitty M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm plaas-gasvryheid ervaar, in ‘n omgewing waar daar so baie is om te doen. Ons sal teruggaan!

Lekker rustige verblyf op n wingerdplaas met gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little spot.

Good value for money, just what we needed. It might be a little dated but spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Economy stay, good value for money.

Had everything you needed a wide open view over the vineyard, comfortable beds clean even a bag of firewood!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ragtig baie lekker gekuier. Baie goed geleë vir mense wat die omgewing wil verken.

Netjies, gasvry, skitterend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrieta P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrieta P
Gesin met klein kinders

Moenie nog wonder nie, hier kan jy afpak en ontspan!

Ek moet net weer dankie sê vir Frans en Gretha, julle het ons sommer baie welkom laat voel! Dankie vir 'n ekstra hand toe ons dit nodig gehad het! Die omgewing is so fantasties mooi. Die dam en bootjies bied heerlike ontspanning. Lieflike paadjies om te stap, fietsry of draf! Die huisie het als wat nodig is. Ons het almal baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avron A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avron A
Saam met vriende

Host was extremely welcoming and venue was exactly what I expected and more.

Loved it. Highly recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fran H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran H
Gesin met tieners

Beautiful setting and excellent hospitality.

Our hosts went beyond our needs to ensure we were happy and comfortable. The view was stunning and the cottage comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustig.

Dit was baie lekker en rustig sal enige iemand aanbeveel om 'n naweek daar te gaan deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietie W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pietie W
Besigheidsreis

Nie volledig toegerus vir selfsorg nie.

Slegs een klein potjie. Die badkamer se vloer is heeltemal te glad - amper geval. Geen interaksie hoegenaamd met gasheer tydens 4 dae se verblyf, geen belangstelling in gaste nie. Geen TV. Baie groot spinnekoppe. Geen kode gegee - indien daar WiFi was?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Baie aangename plekkie om te bly. Huisies is heel oulik en ons het die eenvoud baie geniet. Sal graag weer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H
Saam met vriende

Quite nice! Great scenery.

Stayed for the Wacky Wine Weekend. Was indeed well spent. Friendly people, beautiful wine, beautiful vegetation. Will defs be on this farm next year again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone T

Thanks for a lovely stay.

Thanks for a lovely stay, everyone had an enjoyable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diedre A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre A
Saam met vriende

Absoluut fantastiese ervaring.

2018 was die jaar wat ons besluit het om vir die eerste keer te gaan kamp, en Uitvlugt Camp and Cottage het hierdie belewenis die moeite werd te maak. Die eienaars was so nederig en vriendelik, ons het sommer tuis gevoel. Die kamp-area was netjies, toilette en braai-area ingesluit, voorraad hout altyd beskikbaar. Ek sal definitief Uitvlugt Camp and Cottage aanbeveel, want dis presies wat 'n mens nodig het na 'n jaar se gewoel: rustigheid, vreedsaamheid en wakker skrik met die voëls. Absoluut fantasties. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic accommodation.

We were a little shocked at the accommodation when we arrived. It consisted of a renovated farm labourers cottage. Very basic. Nothing like the website. It is a step back in time and needs a little upgrading. However it grew on us. Although basic it had all you needed. I found that you needed to wash cups, plates and glasses before use. It was very quiet and peaceful. The main issue was mosquito's. Hundreds of them. Please advise future clients to take some mosquito protection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met vriende

Pragtig netjiese plekkie.

Uitvlugt is regtig 'n juweel wat weggesteek is. Pragtige huisies so netjies en skoon. Ons het saam vriende daar gaan bly vir die naweek. Alles baie gerieflik en rustig. Ons het in kleiner huisie gebly, net reg vir my en my man, en ons vriende met 7 maande oue baba het in die groter huisie gebly, perfek uitgewerk met hulle eie camping cot in. Die stort se kop spuit wel bietjie in alle rigtings en maak dat die badkamer bietjie nat word. Daar is verder, van alles, jy hoef niks saam te neem nie behalwe jou eie kos. Die eienaar was baie vriendelik en ons opgeneem na die huisies toe, en het extra hout ook beskikbaar gehad vir ons. Dis pure plaas, en die plaasdiere was te oulik om te gaan bekyk en ons het die hele plaas plat geloop. Ons voel hulle moet hulle foto's van Uitvlug bietjie opkikker, want daar is soveel meer om te sien as net daai paar foto's en dalk hulle bekentenis maak op Facebook, waar gaste ook foto's kan oplaai van hulle lekker kuiers op Uitvlugt. Baie potensiaal en vreeslik lekker plekkie, teen baie bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Temlett H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Temlett H
Saam met vriende

Uitstekende ervaring, baie natuurskoon, goeie braai-area en lekker warm water uit die donkie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met vriende

Gemaklik en goed ingerig.

Ons wou kamp maar was gelukkig om deur ons gasvrou gehelp te word met 'n huisie omdat dit bitterlik koud en nat was. Geen moeite was te veel nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Great campsite and location.

Really enjoyed our stay. Lapa with braai was so useful since we had a we rainy days. Hot water donkie worked great. No problems with hot water. Would just liked to have had hot water in lapa as well for washing dishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anel L
Gesin met klein kinders

Beautiful and rustic. A bird-lovers' paradise.

Stunning scenery, beautiful to be right on the dam and our children loved spotting all the bird life. The hot water showers were a treat in such a rustic setting. We felt a bit unsafe, as there was no controlled access to the farm, although we did see the farmer on one of the days we were there. I think it would have been better had there been more campers. There were just two families when we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher F
Gesin met klein kinders

A relaxing and beautiful environment.

Uitvlugt provides a nice break from everyday to enjoy nature while still providing guests with hot showers. An enjoyable stay, perfect for a family or group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro S

Ons kon heerlik ontspan en natuurskoon geniet.

Ons het baie lekker gerus by Uitvlugt. Ons seun en kleinkind het ure in die bootjie op die dam spandeer in 'n onsuksesvolle poging om 'n vissie te vang, maar hulle het pret gehad. Ons sal graag weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H
Saam met vriende

Peaceful escape from the city.

Had a great stay. The weather wasn't the best but made the camping more exciting. A nice hot shower on the morning did the trick. Thank you to the maintenance guy who heated our water each morning and for assisting us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claude R
Gesin met tieners

Cottage was comfortable.

The campsites were neat with electrical points. Lots of hiking trails. Cottage was small but comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciné V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ciné V
Gesin met klein kinders

Gekamp met klein kind.

Ek en my man het gekamp met ons 1 jarige dogter. Die staanplekke is baie na an mekaar en nie baie groot nie. Ek voel die ablusiegeriewe is te min as die kampplek vol is vir al die mense wat daar kamp. Die beligting is ook baie min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J
Enkelreisiger

Wonderlike blyfplek. Ek was beïndruk met hulle gasvryheid en vrygewigheid. Baie dankie vir die heerlike groente ook!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L

Peaceful and quiet, would go again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en pragte uitsig.

Dit is beeldskoon en baie leka rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Stil en rustig. Aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana K
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en sal beslis weer van Uitvlugt Cottage gebruik maak. Natuur en stilte is kos vir die siel.

Die huisie het alles wat mens benodig vir 'n vinnige wegbreek. Net 'n paar items wat ek onder die bestuur se aandag wil bring is dat die yskas nie heeltemal seel nie en miskien binnekort oorweeg om die matrasse van die beddens te vervang. Maar oor die algemeen was ons gelukkig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellende buitehuisie.

Die ‘romantiese kothuis’ was op die einde ‘n effens opgedateerde werkers eenheid. Die meubelstukke was oud en afgeleef en die deurkosyne is so laag - nie ek of my man kon regop loop nie. Ons het die laaste paar weke in ‘n groot hoeveelheid uiteenlopende plekke oornag en Uitvlugt het by verre die slegste waarde vir geld geoffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Titus J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Titus J
Enkelreisiger

Fantasmagories.

Second time there, will return for a third time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die plaas.

Uitvlugt Plaas was maklik om te vind. Ons was in die 4-slaapeenheid. Genoeg ruimte vir oornagverblyf. Goeie ligging naby aan Robertson en ander wynroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Titus J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Titus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Dit is 'n baie lekker rustige plekkie met als wat jy nodig het om jou verblyf lekker te maak. Sal weer terugkom. Net 'n tip: meer hout vir vuurmaak vir die winter asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hantie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend en hopeloos te duur vir so 'n afgeleefde, swak ingerigte en onpraktiese eenheid.

Die korrespondensie met die eienaar was baie swak en die eenheid is teleurstellend met die wind wat deur die stukkende voordeur suis. Die geriewe is baie swak, met karige, ou meubels en geskeurde stoelkussings. 'n Plaaswerkers-kaia waarmee geen moeite gedoen is om betalende gaste 'n gerieflike oornagplek te bied nie. Die skottelgoed was nie eens behoorlik gewas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en stil.

As jy soek na stilte en alleen wees is hierdie plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmelita F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita F
Gesin met klein kinders

City get away in the middle of nowhere.

First thing my son said coming out of the toilets at the camp site was: Mommy it's so clean! I was impressed with all the lighting at the campsite, even my 5 year old was willing to go alone to the loo at night. Ample undercover space in the braai area. During a thunderstorm they sent someone out to come check if everything was okay. So awesome to boil hot water on a fire that warms up the showers and it stayed hot whole morning. Will visit again, hopefully with more people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff220c931a0a6d3fb863102920e09ed3be8f742f87a503a55e0368df1eae97dc7dcfa8df4308fea6cbae1b4bd44a1204439a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Uitvlugt Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.952687195855 19.845879077911