Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitwaaien Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 23, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitwaaien Beach Cottage is 'n helder en lugtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, sowat 21 km buite Gansbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek by die see, want hierdie huis is stapafstand vanaf 'n wit sandstrand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer wat na die see front het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en front ook na die see. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede, aparte badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n lieflike hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n koffiedompelpot en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Bordspeletjies en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het ook 'n binnebraai en 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n tweede ingeboude braai lei. Gaste kan lekker hier agteroorsit en die uitsig oor die wilde fynbos en see in die verte bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitwaaien Beach Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Uitwaaien Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeannine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Sentraalstraat 23, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitwaaien Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat 23, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cf9f8ad33cadaf7848e03ab6129f715fb5d7965ab0ed740277e8bbcc8021a2d15afec41931f174a1df90b7a51af1f871ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 23 Central Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.660556836129 19.486921542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem