LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tokai Self Catering Apartments | LekkeSlaap
+23

Tokai Self Catering Apartments

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 5 resensies vir Tokai Self Catering Apartments
Netheid
3.2/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
2.8/5
Linda B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddens was gemaklik, lakens was skoon, en ons het lekker geslaap.

As opbouende kritiek, sal ek die volgende items wil noem: Bitterklein koppies kan vervang word met lekker koffiebekers. (komplimentêre koffie, tee, suiker en melkies sou lekker wees). Maak voorsiening vir 'n muurprop by die spieël om hare te kan droogmaak. Die plastiektafel waarop die mikrogolfoond staan lyk baie lendelam en onstabiel (dalk nie genoeg muurproppe?). Doen instandhouding in die badkamer.

Melissa B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful.

The manager was very friendly.

Louis J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vog en ventilasie in die kamer was 'n groot probleem. Vir gesondheidsredes sal ons dringende aandag daaraan aanbeveel.

Veiligheidswag het ons mooi verwelkom en kamer aangewys, was verras dat dit so 'n klein kamer onder trappe was vir prysklas. Soortgelyk aan 'n stoorkamertjie onder trappe, met oopmaak van deur was ons oorval met 'n muf reuk in kamer, die mat in kamer was klam, handdoeke was klam, die badkamerdeur kort aandag, as 'n mens hom toemaak hak hy maklik uit, die stort se bak waar 'n mens in staan gaar water op (sal beter dreinering aanbeveel), een drinkglas was gekraak (ons het nie daarvan gebuik gemaak nie), ons sal ook 'n klein yskassie in kamer aanbeveel om water, melk ens koud te hou.

Celeste D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Celeste D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig! Bedompige, klein, vuil kamer!

Met ons aankoms was die sekuriteit uiters onbehulpsaam. Ons moes die opsigter self skakel. Ons het vriendelike diens van hom ontvang, maar die kamer wat aan ons gegee is, is duidelik 'n stoorkamer in die parkeerarea wat omskep is in 'n slaapkamer met badkamer. Die kamer was bedompig en het na rook geruik. Dit voel asof jy in 'n 'basement' slaap. Die kamer en badkamer was ook vuil. Die skuifdeur wat die badkamer en kamer skei het van die spoor afgehak en op my dogter geval. Dit was regtig nie 'n aangename ervaring om daar te bly nie. Wat op die foto's gewys word was nie wat ons gekry het nie!

Naomi M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Kompleksbestuurder behulpsaam. Net moeilik om kompleks in donker te kry want GPS dui nie regte posisie aan nie.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 258, Ujala Tower, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7jE4QrstCqhwaN1WH98qH7z87OrZyFyt71WUI1IR5Ce97tf4MB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 258 Main Road Ujala Tower 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.069283990808 18.457843397484
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!