Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukutula Lodge and Game Reserve

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willi, Gillian and Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Ukutula Lodge and Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike plek met uitstekende selfgsorgverblyf. Restaurant se kos uit die boonste rakke!

Wonderlike navorsingsfasiliteit met toegang vir besoekers. Waar anders kan jy 'n jagluiperd se oortjies streel sonder om 'n vinger te verloor?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende staff en diens.

Baie mooi plek, waarde vir geld en great kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dumisani M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The complimentary walk topped it.

The room was big and had everything we hoped for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen M

Awesome.

Our stay with Ukutula was absolutely beautiful, the staff was excellent, I would most definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Great adventure.

Lovely place in the Bushveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Was 'n belewenis van 'n leeftyd beslis. Bucket list materiaal. Die kamers is mooi skoon en netjies en die staff is baie vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ons het Ukutula baie geniet, die toer was vreeslik leersaam en die speel met die luiperdwelpies baie oulik. Die leeus en hyaenas in die nag was 'n stunning geluid. Die personeel was altyd beskikbaar en bereid om te help en die eienaar ook betrokke en gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Ons het geselfcater, maar laaste aand by die restaurant geëet en o my! MasterChef-gehaltekos. Dit was uit die boeke. Ons het 3 aande spandeer en dit was genoeg om alles te doen en rustig te verkeer. Met klein kinders sal meer dae verblyf dalk bietjie verveeld raak, want hulle kan net swem en bietjie stap. Ons het ons seuntjie se fietsie ingepak, waarmee hy bietjie kon rondry en ekstra wildkyk ritte geboek. Heerlike wegbreek venue en so naby aan Gauteng. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J. Van T Slot N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J. Van T Slot N
Gesin met tieners

Een geweldige ervaring!

Een heerlijk, supergaaf begin van onze reis. De rangers en iedereen die helpt zijn erg kundig en de leeuwenwelpen liggen gewoon om je heen en spelen graag mee. De grotere leeuwen waren indrukwekkend maar alles is super geregeld en veilig. Mooie omgeving, ze hadden (zou bijna vergeten) ook zebra's, impala en ander wild, lekker ontbijt, zelf warm eten gekookt. En oh ja, ook goede bedden. Al met al aan te bevelen dus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek vir 'n aand.

Meer geskik vir ouer kinders, nie veel vir klein kinders om te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekkeslaap kan trots wees om met Ukutula Lodge vereenselwig te word. Ons is eintlik kampeerders, maar die ervaring by Ukutula het al ons verwagtinge oortref. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukutula Lodge and Game Reserve se terugvoer

Thank you so much for the stunning review. We look forward to seeing you again soon at Ukutula.

Ukutula Lodge and Game Reserve
Christo V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Uitstekende diens.

Uitstekende diens met gasvrye en vriendelike behulpsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ukutula Lodge and Game Reserve se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you SO MUCH for such a wonderful report on Ukutula Lion Lodge.
We are very happy you had a relaxing and wonderful stay here by us and we look forward to welcoming you back for another break-away.

Ukutula Lodge and Game Reserve
Cindy L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Gesin met klein kinders

Dit was amazing!

As jy wil rus en ontspan, besoek gerus Ukutula Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthin G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthin G
Gesin met klein kinders

Bitterlik lekker!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham R
Gesin met klein kinders

A unique experience in comfortable surroundings

We were looking for something 'different' to do with our elder daughter on her visit to South Africa and we found it at Ukutula Lion Lodge. The roar of the lions at night, a cuddle with the cubs, far too much food at breakfast, and one evening meal, hours riding with game and less than an hour from the Big 5 and an elephant rides. Definitely an experience to remember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula C
Gesin met tieners

Great

No complaints, a good lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally W - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally W
Gesin met klein kinders

Exceeded all our expectations

Ukutula exceeded all our expectations and we would gladly recommend it to friends and family. It was a great experience!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin N - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justin N
Gesin met klein kinders

Wonderful personal touch and beautiful setting

My daughter was sick during our visit and the support and care we got from all staff particularly the owners was out of this world. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb6771d287289b4ca8f944393fb6404b1efb66f224ee304fbbcc00f14f8e2e565e60a91287df1bfc80208615e84ac5f1558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Portion 26 of the Farm Klipkop JQ411 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.510667 27.648139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem