Ultima Thule
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 82, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ultima Thule is 'n selfsorghuis in Hentiesbaai, Erongo in Namibië. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor Hentiesbaai.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 1 gastetoilet. Die grondverdieping se hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed en albei lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die vierde slaapkamer op die boonste verdieping het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak, asook 'n gastetoilet op die grondverdieping.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV met DStv. Die huis is met 'n alarmstelsel toegerus.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n pragtige see-uitsig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ultima Thule sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alfreda en Elize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 6
Ligging
- Duinestraat 82, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Ultima Thule het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 82, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom