Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbabala Bush Camp

Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R360
per eenheid
Beskrywing

Die kampeerterrein is geskik vir selfversorgende veldwaens en 4x4-karavane. Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring, maar handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.
Die paaie by die eiendom is klipperig en stamperig - eerder geskik vir 4x4-motors. Kleiner motors kan wel gebruik word, maar gaste moet verkieslik stadiger as 20 km per uur ry om skade te voorkom.
Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-chalets
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets het grasdakke en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n ketel, broodrooster en yskas toegerus is. Daar is ook 'n privaat braai-area. Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring, maar handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.
Die paaie by die eiendom is klipperig en stamperig - eerder geskik vir 4x4-motors. Kleiner motors kan wel gebruik word, maar gaste moet verkieslik stadiger as 20 km per uur ry om skade te voorkom.
Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 9 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid is ideaal vir 2 gesinne en bied slaapplek aan 9 gaste of 'n groot groep. Dié eenheid het 3 kamers. Kamer 1 en 2 akkommodeer 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Kamer 2 beskik oor sy eie toilet en wasbak. Daar is ook 'n ekstra aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet, en kombuis. Kamer 3 het 3 enkelbeddens met 'n toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, rooster en yskas toegerus en daar is 'n privaat braai-area Die eenheid het 'n informele sitarea met 'n kaggel en die lapa het 'n ingeboude braai. Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring, maar handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Handdoeke kan teen 'n addisionele fooi voorsien word.
Die paaie by die eiendom is klipperig en stamperig - eerder geskik vir 4x4-motors. Kleiner motors kan wel gebruik word, maar gaste moet verkieslik stadiger as 20 km per uur ry om skade te voorkom.
Daar is 'n kiosk op die perseel met basiese geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0af10677f3af1de923c4775a3da912293e3da691313b81fbf5550231b594392caa2561a8f44f5fd79393555f451c443cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 4) 43 5 1 4 Farm 427 Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.653326342591 26.948376932541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem