LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umcabi Holistic Lodge | LekkeSlaap
+16

Umcabi Holistic Lodge

Gastehuis
Dianna - Dubbelkamer
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskassie en 'n platskerm-TV. Die kamer het sy eie ingang en toegang tot 'n buitekombuis wat beskut is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Dubbelkamer en Kamer Rita - Dubbelkamer: alle kinders ouer as 3 jaar betaal 50% van die volwasse tarief per nag. Uitkloktyd is 10:00. Die volledige betaalde bedrag vir die akkommodasie sal gehef word indien daar op die inklokdatum gekanselleer word aangesien ons nie die kamer of woonstel sal kan herverhuur nie. Geen terugbetalings indien gaste versuim om op te daag nie. Net gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat om die perseel te gebruik. Wanneer jy bespreek, spesifiseer asb. of jy ontbyt wil nuttig sodat jy die korrekte kwotasie kry. Selfsorg beteken geen maaltye is ingesluit nie, maar ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room Rita - Dubbelkamer
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n plafonwaaier. Die eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot 'n buitelug-kookarea met 'n gasstoof en ingeboue pizza-oond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Dubbelkamer en Kamer Rita - Dubbelkamer: alle kinders ouer as 3 jaar betaal 50% van die volwasse tarief per nag. Uitkloktyd is 10:00. Die volledige betaalde bedrag vir die akkommodasie sal gehef word indien daar op die inklokdatum gekanselleer word aangesien ons nie die kamer of woonstel sal kan herverhuur nie. Geen terugbetalings indien gaste versuim om op te daag nie. Net gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat om die perseel te gebruik. Wanneer jy bespreek, spesifiseer asb. of jy ontbyt wil nuttig sodat jy die korrekte kwotasie kry. Selfsorg beteken geen maaltye is ingesluit nie, maar ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n uitsig oor die tropiese tuin. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Dubbelkamer en Kamer Rita - Dubbelkamer: alle kinders ouer as 3 jaar betaal 50% van die volwasse tarief per nag. Uitkloktyd is 10:00. Die volledige betaalde bedrag vir die akkommodasie sal gehef word indien daar op die inklokdatum gekanselleer word aangesien ons nie die kamer of woonstel sal kan herverhuur nie. Geen terugbetalings indien gaste versuim om op te daag nie. Net gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat om die perseel te gebruik. Wanneer jy bespreek, spesifiseer asb. of jy ontbyt wil nuttig sodat jy die korrekte kwotasie kry. Selfsorg beteken geen maaltye is ingesluit nie, maar ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-gesinskamer - slaapplek vir 6 gaste wat deel
was R900
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 3 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié groot selfsorg-oopplanwoonstel het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 dubbelbeddens en 'n groot badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas, kookgerei, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n bank en 'n platskerm-TV. Die eenheid het sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Dubbelkamer en Kamer Rita - Dubbelkamer: alle kinders ouer as 3 jaar betaal 50% van die volwasse tarief per nag. Uitkloktyd is 10:00. Die volledige betaalde bedrag vir die akkommodasie sal gehef word indien daar op die inklokdatum gekanselleer word aangesien ons nie die kamer of woonstel sal kan herverhuur nie. Geen terugbetalings indien gaste versuim om op te daag nie. Net gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat om die perseel te gebruik. Wanneer jy bespreek, spesifiseer asb. of jy ontbyt wil nuttig sodat jy die korrekte kwotasie kry. Selfsorg beteken geen maaltye is ingesluit nie, maar ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lucille Selfsorgwoonstel
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstel het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, kluis en privaat ingang in. Daar is veilige parkeerplek buite op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Dubbelkamer en Kamer Rita - Dubbelkamer: alle kinders ouer as 3 jaar betaal 50% van die volwasse tarief per nag. Uitkloktyd is 10:00. Die volledige betaalde bedrag vir die akkommodasie sal gehef word indien daar op die inklokdatum gekanselleer word aangesien ons nie die kamer of woonstel sal kan herverhuur nie. Geen terugbetalings indien gaste versuim om op te daag nie. Net gaste wat bespreek en betaal het word toegelaat om die perseel te gebruik. Wanneer jy bespreek, spesifiseer asb. of jy ontbyt wil nuttig sodat jy die korrekte kwotasie kry. Selfsorg beteken geen maaltye is ingesluit nie, maar ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan 179, Randburg , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyzz0lsHCsNlHyVbhufpLXVctWhqkBobLUX2dmnaRGDUlPWHU8R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 179 Surrey Avenue Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -26.106443580503 27.995992451906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!