LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umfula Resort | LekkeSlaap
+49

Umfula Resort

Oord
  • Kapasiteit: 312 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R500, Rietpoort Plaas, Parys, 9582, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umfula Resort is op 'n klein plaas aan die oewer van die Vaalrivier geleë. Die plaas is ook aan die buitewyke van die oulike dorp, Parys.

Die oord bied verblyf in 16 selfsorg-chalets en 39 kampeerplekke. Daar is 10 chalets met 2 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Ses van die chalets bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die chalets is goed toegerus om aan gaste se selfsorg-behoeftes te voldoen en elkeen het 'n privaat braai-area.

Die kampeerplek is geskik vir karavane of tente en elke staanplek het sy eie kragpunt en braai-area.

Daar is 2 sprankelende swembaddens, 'n vlugbalbaan, putt-putt, 'n trampolien, speelgrond, springkasteel, kroegarea en voetslaanroetes op die perseel.

Gaste kan ook in die rivier visvang of 'n boot te water laat by die jetty op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir Umfula Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R500, Rietpoort Plaas, Parys, 9582, Noordwes
  • Gaste dink Umfula Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 312 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R500, Rietpoort Plaas, Parys, 9582, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlMMKBvN2CtBQHJ4XhDSpcTWC1sqDCzoCnoNXrpuO4D9R5989lV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 R500 Rietpoort Plaas 9582 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.865790516987 27.477151258991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!