Umgwezi Lodge and Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umgwezi Lodge and Backpackers is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak.

Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Al die kamers het hul eie badkamers met storte.

Gaste kan van die braaigeriewe en swembad in die tuin gebruik maak. Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is ander geriewe soos WiFi, veilige parkeerplek en 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel en kroeg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umgwezi Lodge And Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za