Beach House Umhlanga
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 29 Apr 2024.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastmoor-singel 34, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 775R2 517 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach House Umhlanga bied gerieflike strandwoonstelle op 'n veilige eiendom in die pragtige kusgebied van Umhlanga en is ideaal vir gaste wat die Dolfynkus wil verken.
Die eiendom het 4 selfsorgwoonstelle om van te kies en bied slaapplek aan 4 of 6 gaste op óf die grondverdieping óf die eerste verdieping. Al die slaapkamers het lugversorging en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 2 badkamers met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring.
Die leefarea van elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en die volledige DStv-pakket. Langs die sitarea is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Buite die eenheid is daar óf 'n onderdakbalkon óf stoep wat lei na 'n gemeenskaplike tuin met 'n swembad, braai-area en sonstoele. Umhlanga Beach House bied ook braaigeriewe, direkte toegang tot die strand asook see-uitsigte.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Italiaans
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malorie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- Eastmoor-singel 34, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach House Umhlanga het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastmoor-singel 34, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom