Umhlanga Family Home
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maple-keeromstraat 1, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Umhlanga Family Home is 'n selfsorghuis in Umhlanga Rocks. Die vakansiehuis is ideaal geleë minder as 5 km van die area se besienswaardighede af.
Die 176 m²-huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is ten volle toegerus en sluit die nodige toebehore in om maaltye te kook, sowel as 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV met Netflix. Daar is gratis WiFi sodat gaste programme kan stroom. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en sitplek.
Die stoep het 'n uitsig oor die boma en vuurput wat as 'n braai-area ingespan kan word. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel het 'n elektriese heining en is aan gewapende beheer gekoppel. Daar is ook geslote-kringtelevisie aan die buitekant van die huis.
Die huis is sowat 5 km van Umhlanga se hoofstrand en die Gateway Theatre Winkelsentrum af, en sowat 16,5 km van die King Shaka Internasionale Lughawe af.
Slaapplek
’n Bespreking by Umhlanga Family Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Maple-keeromstraat 1, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maple-keeromstraat 1, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom