Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umoya

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Umoya
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dean M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean M
Gesin met tieners

Heels!

Dis 'n juweel van 'n plekkie, klein, snoesig, sielstevredenheid, stil en perfek vir 'n gesin met volwasse kinders of sake-reis. Nie vir morsjorse nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good!

A great place for a stopover!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biem W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biem W
Enkelreisiger

Netjiese plek - lekker gebly.

Baie lekker gebly, stil, rustig en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik het vrylik toegang gehad en kon kommunikeer met die gasvrou rondom relings.

Die verblyf is gerieflik, goed ingerig en stil. Geen steurnis vanaf die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met vriende

Baie netjies en modern. Perfek vir 'n oorbly in Riversdal.

Heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juan L

Unpleasant, never to be repeated.

The cottage is neat and clean but tiny. It is fine for a night or two. But for two adults that do not share the same bedroom, there is only one, it is far too small. Hardly enough room to walk past each other. Since it was my mother and I, and neither of us wanted to relive our university years, I decided to cancel. This was within my rights as stipulated on the website. And I did get a refund for the period I cancelled. In fact, I informed the owner three days before I was required to do so. At this point the owner, a lawyer, became abusive. Swearing at least three times and telling me how they would now lose money. Playing an emotional game of blackmail. Really outrageous and unacceptable. Apparently, the rules of politeness do not apply when a contract he does not like is legally kept to. Childish tantrums are not appreciated. The courtyard for the dogs is spacious and well-secured but shared with his law office and his daughter’s hair salon. I was only warned about this the evening before my arrival. Since it was the holiday season this was not an issue but something to keep in mind if you have large dogs as I have. After we vacated the guesthouse I offered to pay for a dinner plate I dropped by accident. At this point, I was told the place was left very untidy/dirty. I assume hair from the animals. I had clearly spelt out the issue when booking. And I had brought my own bedding. Packed away the scatter rugs. And there was no vacuum or broom available. But had there been, with two German shepherds and two adults it would have been hard in such a confined space to keep it neat and clean. I spelt out in advance that German shepherds shed a lot of hair. On arrival, I was assured this was no problem but having cancelled early it became a bone of contention. The owner said that after our stay she would change the rules about animals. My dogs do not dig holes. Do not get onto furniture. I brought blankets to cover the sofas. They do not chew. Are well behaved. I cannot recommend this guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld met wonderlike, gasvrye verblyf.

Klein, maar baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Lekker sentraal-geleë eenheid met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Na-ure was dit baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya L
Enkelreisiger

Cosy, central, well equipped.

I enjoyed a pleasant overnight stay and was warmly welcomed after a day on the road. It was the perfect stopover. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en netjies.

Baie netjies en goed ingerig, alles wat jy nodig het veilig en goed geleë, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier voel mens welkom.

Moderne, funksionele binnekant. Aandag aan detail, alles wat jy nodig het, word voorsien (selfs 'n pakkie ys in die vrieskas en vars melk vir koffie). Besonder skoon en netjies. Gerieflike onderdakparkering. Aangename verblyf en moeitevrye reëlings vir sleutels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aurelia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelia W

Highly recommend it.

Perfek vir oornag, asook netjies. Gerieflik en aangenaam vir 'n paar dae wegbreek. Die Modernheid, sonkrag en kaggel is perfekte ekstras. Baie beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aurelia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelia W

Hoogs aanbeveel!

Netheid, gemak en veiligheid bo ons verwagtinge. Kaggel is 'n wenner. Perfek vir 'n oornag, maar 'n absolute juweel vir 'n paar dae se wegbreek. Vriendelike, behulpsame personeel en die sonkrag tydens loadshedding was 'n groot bederf! Mag jul besigheid van krag tot krag gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya Calitz C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya Calitz C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek.

Lekker gebly en die eienaar is baie oulik! Sal dit definitief aanbeveel. Ons sal beslis weer soontoe kom as ons weer die area gaan besoek en ander besienswaardighede rondom die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met tieners

Beste ooit!

Hierdie plekkie is awesome, die omgewing met die suurlemoen-, lemoen- en pekanneutbome. Die binne ant van die huisie is modern, skoon en 10 uit 10. Kan dalk 'n casserole kry as jy braai. Regtig 'n mooi plekkie en gerieflik. Sommer Spar toe geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kuier. So skoon en netjies. Baie geniet. Dankie vie 'n lekker kuier. Beveel defnetief aan!

Fantasties! Groot aanbeveling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K
Gesin met tieners

Heerlik ontspan in 'n baie netjiese plek.

Baie goed toegerus en netjies met 'n heerlike braaiplek. Lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S
Gesin met tieners

Heerlike kuier vir 'n vinnige naweek wegbreek.

Hierdie huisie is perfek geleë en werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly, clean and safe.

Would definitely recommend, conveniently situated clean and safe. Wonderful hospitality. All our needs were taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons het heerlik gekuier. Dis 'n pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umoya se terugvoer

Baie dankie Johan - ons waardeer julle terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!

Umoya
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swartstraat 20, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8fc3ee8a3b92b6ffaa76b33175a8a67bfd3eec3355e4105ba36d321aefe3d5ca0d520047ca6d76d69ee24d4f86e4d79e897?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 President CR Swart Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.091185198379 21.258152800594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem