Newtonpark Akkommodasie by Umoya Cottages | LekkeSlaap
+29

Umoya Cottages

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 84, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Port Elizabeth. Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe.

Umoya Cottages het 4 eenhede: Family Home, Deluxe Cottage, Standard Large en Standard Classic. Die eenhede is elkeen toegerus vir selfsorg en sluit beddens, 'n badkamer en 'n kombuis in.

Elke eenheid het volle DStv, 'n toegeruste kombuis, privaat braaiplek, gratis vinnige WiFi en veilige parkeerplek.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, die Groot Vyf, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Umoya Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 5de laan 84, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Umoya Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 84, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiZTZmNWQzLTNhMmMtNDllMi1iZTMyLWFkMWZlNzM5NTFhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 84 5th Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.949998850564 25.561510991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za