Umoya Cottages Family Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umoya Cottages Family Home is 'n selfsorghuis in Port Elizabeth.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het 2 enkelbeddens en in die leefarea is 2 slaapbanke. het gratis WiFi en volledige DStv.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 2 slaapbanke, 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Umoya Cottages Family Home is naby Greenacres Winkelsentrum, Netcare Hospitaal en Port Elizabeth Gholfklub geleë.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umoya Cottages Family Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za