Umziki Chalets
7 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die waterglybaan is onlangs opgestel, strek 58 m en is ideaal vir kinders en volwassenes. Daar is ook 'n swembad, klimraam en trampolien.
Dié kamp bied 7 chalets met lugversorging, privaat storte en toilette. Elke chalet het 'n yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalets word ook daagliks skoongemaak.
Verblyf is selfsorg en daar is 2 gemeenskaplike kombuise, 'n eetarea en sekere Openview DStv-kanale beskikbaar.
Daar is ook 'n boma en 'n swembad met 'n dek. Hout en ys is te koop en moet vooraf gereël word.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 7 resensies vir Umziki Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ligging
- Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umziki Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Zululand KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom