Uncle Tony’s Cabin
Opsomming van Resensie
Kerry B - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderful stay in a beautiful part or this country.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you Kerry for your hearty message. Much appreciated.
Nicole J - Mrt 2022
Gemiddeld
Saligheid self.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Nicole. Ons waardeer goeie terugvoering baie.
Sue H - Nov 2021
Gemiddeld
'n Moet vir 'n natuurliefhebber en 'n moëe siel.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Sue, baie dankie vir die mooi gedagte.
Hennie C - Sep 2021
Gemiddeld
It's a lovely place to stay.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie, Hennie en Gade.
Jean D - Sep 2021
Gemiddeld
Mooi, netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie, baie dankie Jean.
Johan V - Sep 2021
Gemiddeld
Blomme was pragtig.
Lewis S - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies, mooi voorkoms.
Paula H - Sep 2021
Gemiddeld
My parents and ourselves had a wonderrful cosy visit in the cottage. Fire was a blessing and the beds comfortable and warm. We had flowers all around the cottage.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you, Paula. I appreciate it.
Peter H - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig gekuier en baie gesien.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Peter.
Rina V - Apr 2021
Gemiddeld
Mooi plekkie op 'n rustige plaas.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Rina, vir jou warm en hartlike terugvoering.
Sally L - Sep 2019
Gemiddeld
Cute and cosy cottage.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you so much Sally for your good review. It is much appreciated.
Marlynn M - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelik ontvang.
Alma P - Sep 2019
Gemiddeld
Wanvoorstelling van akkommodasie.
Lees meerJudy J - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige kothuis.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Judy, dit word baie waardeer hoor.
Ina S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Simon K - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Simon.
Wilma V - Sep 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gebly. Was asemrowend tussen die blomme. Sal weer daar gaan bly.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Wilma. Dit maak my hart bly.
Adriaan D - Aug 2019
Gemiddeld
Ons verblyfservaring was baie positief.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie baie dankie,
Ek waardeer altyd positiewe terugvoering en doen my bes om gaste welkom te laat voel en gerieflik te maak.
Hester B - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlike huisie om in te bly. Blomme orals.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie, baie dankie vir die hartlike kompliment.
Waardeer dit baie en ek doen my bes om gaste gerieflik te maak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom