Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Elm Tree Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Under Elm Tree Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Celeste L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Gesin met tieners

Ons was oor Kersfees by my boetie-hulle en het net by Under Elm Tree oorgeslaap.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer

Celeste, baie dankie. So bly jy het lekker gebly. Was lekker om jou te ontmoet.

Under Elm Tree Guesthouse
Marilize P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize P
Saam met vriende

Die atmosfeer was lekker.

Jy ry grondpad wat heeltemal weggespoel het, ons het vasgesit met ons Vito-bussie, so dis eintlik net vir 4x4-voertuie sonder waarskuwing. Jy sal nie soontoe gaan as jy weet watse pad jy ry om daar uit te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer

Jammer Marelize, ons het 'n paar dae vroeër 'n wolkbreuk ek het nie geweet jou GPS gaan jou van daardie kant af inbring nie, GPS navigasie ry altyd die ander kant om ander sou ek jou gewaarsku het.

Under Elm Tree Guesthouse
Louwrens V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louwrens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is nie skoon nie! Baie duur vir 'n vuil plek.

Die plek is vuil en is nie skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Louwrens, Under Elm Tree is nou onder nuwe bestuur. Ons verseker u dat hierdie probleme iets van die verlede is.

Groete

Under Elm Tree Guesthouse
Erika S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met tieners

Onverwags fantasties!

Pragtige, ruim kamers. Baie goed ingerig en geweldige aandag aan detail. Daar is besonder goed beplan aan die dekor en tema vir elke kamer. Dit was absoluut 'n plesier om tyd by die gastehuis te spandeer. Die tuine gaan 'n lushof wees in die somer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrea S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte diens.

Die krag was af in Bethal met ons aankoms en ons is verblyf was uiters onaangenaam aangesien die kommunikasie sleg was. Die eienaars het ons nie in kennis gestel dat die krag af en dat dit ook die water beïnvloed nie. Die krag is vir 'n halfuur vir ons aangesit met ons tuiskoms (generator) en die volgende oggend het die personeel op die perseel nie geweet hoe om weer die generator aan te sit nie. Ons moes dus regmaak sonder elektrisiteit en water. Die afstandbeheer vir die hek het ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Elm Tree Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Elrea, Under Elm Tree is nou onder nuwe bestuur, ons verseker u dat hierdie probleme iets van die verlede is. Groete

Under Elm Tree Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyron S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm Stort, skoon en mooi kamers, vriendelike en behulpsame ontvangs.

Was op pad Mosambiek toe en het hier oornag, regtig die moeite werd! Ons sal sommer elke keer van hulle verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike plek met baie gawe mense!

Ons het opgedaag redelik laat die aand. Hulle het ons spoedig gehelp en vinnig was ons tuis. 'n Kalm, lekker plek. Sal verseker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Gesin met klein kinders

Dit was onglooflik lekker en so stil en rustig.

Die diens wat ek by LekkeSlaap gekry het, was baie baie goed en vinnig. Under Elm Trees is n fantastiese plek; ek beveel dit aan as jy deur Bethal ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machel V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gasvry, netjies en gerieflik met wonderlike voëlsang reg deur die dag. Wonderlik!

Sal weer gaan. Sal weer van Lekkeslaap se diens gebruik, want dit is puik en sal ook aanbeveel aan ander. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannie A - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgebly en het die kamers goed gevind, maar die diens was uitstekend.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna R
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Baie gerieflik en skoon, stil area en mooi koeltebome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosina M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay

The décor is subtle and relaxing. The garden was breathtakingly beautiful. I would surely visit them again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verkwikkende ervaring! Hier wil ons vir een naweek kom rus!

Die dekor en styl is smaakvol en tydloos in aanslag. Die terrein is baie heilsaam en skep 'n atmosfeer waarin uitgerus en ontspan kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met klein kinders

Dit was baie rustig en aangenaam. Die ontbyt was heerlik!

Blougans het 'n pragtige uitsig. Dit sou heerlik gewees het om op die balkon te sit met 'n drankie en die uitsig geniet, maar helaas het die weer nie saamgespeel nie. Die gastehuis het 'n baie huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, dit was baie NICE gewees, veral die vriendelike ontvangs en ontbyt.

Baie goed en baie vriendelik, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freedstraat 690, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjc1YmI2LTNiYjEtNDdmNy04Y2MyLTEwMjM5ZDJkYWZjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 690 Freed Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.438212391362 29.465246200562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem