Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Milkwood Chalets

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié rustige oord is op die oewer van die bekende Knysna-strandmeer geleë. Under Milkwood Chalets bied 'n oase van ontspanning en gemak met 'n wonderlike uitsig oor die strandmeer en die Outeniekwaberge in die agtergrond.

Dié chalets het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 'n toilet, stort en wasbak het, en die ander 'n toilet, bad en wasbak het.

Die kombuis is met al die moderne geriewe, soos 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en Le Creuset-kookgerei toegerus. Buite het gaste toegang tot die sondek en braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste word gedurende jou verblyf voorsien.

Daar is 'n pragtige strand waar gaste kan swem en in kanos kan vaar. Gaste kan ook ontspan op die sonstoele, stap, gholfspeel, voëlkyk en baie ander ontspanningsaktiwiteite in die omgewing geniet. Daar is baie ander besienswaardighede in Knysna ook.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Under Milkwood Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Milkwood Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851b00bd00bde0a263acd2a94c66f8d181add18fa75503d86bec7a8cf4c1d7845315c32749c4891c841c07994dac219e6ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 510 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.075673293286 23.063000291402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem