Undulata Country Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hannerie V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvrye en aangename verblyf.
Lees meerSonica F - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
John A - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en baie entries.
Undulata Country Lodge se terugvoer
Hi John,
Baie dankie vir die terugvoering. n Geseende 2020 vir julle en kom gou weer.
Groete,
Anelene
Sandrie B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Undulata Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Sandra,
Dit was n groot plesier om julle hier te kon he. Ons vertrou julle vakansie was wonderlik. Tot weer siens. n geseende 2020 vir julle.
Groete,
Anelene
Audrey N - Sep 2018
Algehele gradering
Warm, liefdevol, rustig en uitstekend.
Undulata Country Lodge se terugvoer
Dit laat ons harte vinnig klop, ons is so bly julle het dit geniet. dit is maar deel van ons Namakwalandse gasvryheid, weet dat julle meer as welkom is. Ons wag vir volgende besoek. Baie dankie dat julle Undulata gekies het.
Tot weersiens
Anelene
Chris B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig area.
Grant B - Mei 2018
Algehele gradering
Puik akkommodasie in 'n veilige, vriendelike omgewing. Home from home.
Deon H - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Braam S - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Alessandro P - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Undulata Country Lodge se terugvoer
Dear Mr and Mrs Pincione,
Thank you so much for choosing our establishment, Was such a pleasure to accommodate you. We look forward to your next visit.
All the best
Keep well
Kind regards
Anelene and Jacques
Jan Hendrik S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, stil en rustig.
Charmaine T - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Sam B - Nov 2016
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringsingel 3, Springbok, 8240, Noord-Kaap