Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Sea Point 101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 243, Strand Beach 101, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

UniqueStay Sea Point 101 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n gebou in die hartjie van Seepunt. Dié woonstel bied asemrowende uitsigte oor die omgewing sowel as die pragtige Leeukop.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Die verblyf is naby baie winkels, restaurante en Seepunt Promenade geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Sea Point 101 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 33

Jaar gelys 7

Ligging

  • High Level-weg 243, Strand Beach 101, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 243, Strand Beach 101, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25708f3ad34a53945d60466d1ef88bb8af450537197c0be6608a2c9719fce82ee988f800b9b1cc68578357c54f0ce9e81f26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 243 High Level Road Strand Beach 101 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9158871 18.3933432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem