LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Unit 1 Beach Road | LekkeSlaap
+24

Unit 1 Beach Road

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Unit 1 Beach Road
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rozel O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozel O
Gesin met klein kinders

Ware sielskos! Fantastiese see-uitsig, braai op die stoep met die geluid van die see as musiek in die agtergrond! Perfekte wegbreek en aswemrowende uitsigte!

Unit 1 is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Daar is ook aandag aan klein, belangrike detail soos handdoeke, genoeg skoonmaak middels, genoeg vadoeke en die lysie gaan aan. Jy hoef werklik net jou klere, strandhanddoeke, kruideniersware en genoeg hout vir braai te pak.

Unit 1 Beach Road's terugvoer

Julle is altyd welkom.
Ek waardeer die mooi komplimente. Ons streef daarna om ons gaste te laat tuisvoel en 'n lekker vakansie te geniet.

Unit 1 Beach Road
Ilse J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie by die see!

Wat n lekker wegbreek, Debbi het ons so vriendelik ontvang, die huisie is netjies en skoon en sy het uit haar pad uitgegaan om ons welkom en gemaklik te laat voel. Die ligging self is iets uit n sprokiesboek uit, rerig waar n wonderlike plekkie en Morganbaai self was so lekker!!! Sal definitief dit aanbeveel!!!!

Unit 1 Beach Road's terugvoer

Julle is altyd welkom.
Ons waardeer die komplimente.
Ons wil jul wegbreek lekker maak.
Groete

Unit 1 Beach Road
Henno D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno D
Gesin met tieners

Wow wow wow.

Die eenheid was goed toegerus met als wat jy nodig het. Genoeg yskas- en vrieskas-spasie om 'n kwart bees en 'n skaap te kan huisves. Die see en kranse is letterlik 'n paar tree weg. Hierdie eenheid word definitief aanbeveel. Ons gasvrou het ook uit haar pad gegaan om ons 18 dae gedurende Desember 2020 'n heerlikheid te maak. Well done ons het dit terdeë geniet.

Unit 1 Beach Road's terugvoer

Dankie dankie dankie!
Ons wag al so lank vir die erkenning dat Eenheid 1 eintlik n lekker vakansie eenheid is.
Julle was wonderlike gaste en ons hoop om jul weer te sien.
Beveel asseblief Eenheid 1 aan jul vriende ook aan.
Groete
Debi

Unit 1 Beach Road
Mirinda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mirinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you are expecting a 5 star place you will be disappointed but its location makes up for everything.

Was a bit disappointed in the place itself but like the owner said there is nothing to break or worry about just relax and enjoy!

Unit 1 Beach Road's terugvoer

Hi Mirinda,

Dankie vir jou gawe woorde.
Ek waardeer dat jul iets gese het sodat ek vir die eienaars dit kan wys daar ek net die agent is.

Groete
Debi

Unit 1 Beach Road
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43202dc9e264909fe2c6b3a58ebf983686794eb341ca3ed3c2105b4fefe95775276cfdfb4980d71301c091db096445d741d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Beach Road Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.711106803979 28.338474065714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!