Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 2 @ Springvale Complex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale-weg 3, Eenheid 2 Springvale Complex, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Unit 2 @ Springvale Complex is 'n pragtige selfsorgeenheid in die kusdorp Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed. Die badkamer op die grondverdieping het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers is op die boonste verdieping. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slapakamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Al die kamers het plafonwaaiers en toegang tot 'n balkon.

Die oopplan-leefarea het 'n leefruimte, kombuis en 'n eetarea. Die leefruimte het 'n groot rusbank, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na die stoep met meubels en 'n braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n motorhuis, asook 1 oop parkeerplek. Die verblyf is naby die strand, verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 2 @ Springvale Complex sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Springvale-weg 3, Eenheid 2 Springvale Complex, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale-weg 3, Eenheid 2 Springvale Complex, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6c79bbe060235c47a7924184fed56b92a43a0e11fac47ee207708fd575cbb23ab5417341f1bff2d18006674bb3f74c1e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 3 Springvale Road Unit 2 Springvale Complex 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.28523224941 31.438667196295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem