Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FamilyQuest Accommodation

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir FamilyQuest Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Celest E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Our stay was awesome. We are thankful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn Guinevere E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bronwyn Guinevere E
Gesin met klein kinders

Lekker benodig bietjie aandag.

Ja, ons het lekker gebly. Daar was net so 'n paar goedjies wat hulle kan doen. 1. Hoofslaapkamer - Die rolblindings was stukkend en kon nie oprol nie. Matte was vuil. Daar was 'n gat in die plafon van die en suite. Die krane was los. Die stortgordyn was vreeslik vuil. Kombuis en leefarea: DSTV was nie geaktiveer nie. Oppervlaktes van die kombuis was taai. Die tafel se oppervlakte was taai. Die skuifdeur na die opwaskamer kap teen die ligskakelaar, en as mens die ligskakelaar aansit, skiet dit vonke. Die ligskakelaar was stukkend. Die noodlig was stukkend. Banke en gordyne was vreeslik vuil en grillerig. 2de Badkamer: Die handvatsels van die deur was af. Die handdoekreling was stukkend. Daar was swart mos in die bad. Die storthandvatsel spuit water by die las uit orals. Ander 2 kamers: Matte was vuil. Die beddegoed was ten minste skoon. Die mense wat die eenheid langs aanskoon gemaak het, het ingekom en linne kom uithaal vir die ander eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Willene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker plekkie, die stort se waterdruk is net baie baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn D
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ons eerste besoek as familie aan Witrivier en die omgewing. Blyplek was netjies, baie goed toegerus en sentraal geleë. Kalm, rustige omgewing. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Daar word voorsiening gemaak vir beurtkrag en ons het altyd warm water gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Die kamer het twee enkelbeddens gehad wat teen mekaar geskuif is, wat slaap effe ongemaklik maak. Die TV het nie mooi beeld nie, die stort kop is los van die muur en baie lae waterdruk. As daar nie krag is nie, is daar ook nie warm water nie. Ons kon ook nie toegang kry tot die WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit 7 D.

I am not one that complains about something, but this is my view of Unit 7D, only a few problems that were noted: Airconditioner does not work, almost no water pressure in shower or basin, shower soap dispenser does not work, walls with adjoining units are paper thin, you can hear every single noise and conversation from them, the toilet's water keeps dripping the whole time, so it's a must to close the bathroom door if you want to sleep, towel rails are broken and just taped together. There are 3 rental units for 7, but only 1 parking space, if you want to park, there is parking about 500 meters up the road. The kiosk does not exist anymore in the estate. Plus points for the friendly service from the security and ground staff, they are brilliant.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ons het nommer 43 bespreek, maar toe ons as gesin Vrydagaand daar aankom was Unit 26 vir ons gegee. Wat 'n ongelooflike mooi plekkie met net die beste meubels en beddegoed. Ons was regtig baie aangenaam verras gewees en het geweet dat hierdie 'n baie lekker naweek gaan wees. Die Unit het alles wat 'n mens soek en alles wat baie skoon gewees. Ons was van die begin af op hoogte gehou van alles deur WhatsApp. Om die sleutels te kry, was baie maklik gewees. Hierdie is 'n plekkie wat ons definitief weer sal besoek. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia V
Gesin met klein kinders

Dit was vir ons heerlik en baie gemaklik.

Ons gesin het dit vreeslik geniet. Die eienaar het vinnig gereageer op enige navrae selfs al was dit 10 pm die aand. Almal was vriendelik en dit was baie rustig en stil, ons gesin sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan K
Gesin met klein kinders

Absolutely a bargain and most accomodating owner.

We had a good stay , no problems. Spacious accomodation. Quiet and peaceful , friendly staff. Owner was more than accomodating to assist with anything. Real pleasure , highly recommended !!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Earl K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet surroundings. Neat and tidy.

Lovely accommodation is suitable for small groups as well as individuals. Beautiful surroundings and very quiet but not very private. Security is good and the unit was clean. The manager was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Oulike plekkie en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen K
Gesin met tieners

Teleurgesteld.

Ons het Greenway 43 bespreek vir ons jaarlikse gesinsvakansie oor Desember. Ons het die 23ste Desember gearriveer met ons 3 tieners en ons as ouers was baie teleurgesteld in ons blyplek toe ons verwelkom is met 'n geweldige stank reuk en 'n wanvoorgestelde plek. Die beskrywing van die eenheid en die plek waar ons ingeboek het was 2 verskillende plekke. Die eenheid was voorgestel as 'n 3-slaapkamerhuis op 'n estate met baie fasiliteite (golf ingesluit). In my geestesoog het ek voor die tyd gesien hoe my 2 tienerseuns klubhuis toe stap en gaan gholf speel. Die realiteit was 'n 3-steroord langs die luukse Witrivier Estate en 'n gholfbaan aan die ander kant van die estate. Dit was inderdaad 'n chalet waarvan die vensters se kante aangepak was, die braaier deur geroes is, geen bedlampies en blinders wat nie werk nie. Die beddegoed het ook klein vlekke opgehad wat hulle na die tyd wou hê ons moes vervang met aantuigings dat dit ons is wat dit so verniel het. Ons het probeer om ons akkommodasie te skuif, maar webtuiste het geen ander beskikbare plekke oor Kerstyd gehad nie. Ons het later besluit om vroeër huis toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FamilyQuest Accommodation se terugvoer

Good day Eileen,
Thank you for your review. As per your booking, your were booked into unit 43. All photos on the website are current and reflect the unit. They are not two different places. You failed to mention the fact that you were very happy during your stay with constant communication from myself and housekeeping. Not once did you mention that you were unhappy with your accommodation to either myself or housekeeping as we would have gone out of our way to ensure that you have a wonderful stay during the festive season. The unit that you are referring to as a chalet, is described as a 3-bedroom unit, and not a house.

The golf course, White River Golf Course is a mere 250m walk from the estate. This was clearly communicated on all platforms as well as the guest book that can be found in the unit. You also mention bedlamps that are not working. Our unit does not have bedside lamps as we have other lighting available in our units. All linen is personally inspected by myself and there were no marks on any of the linen. We use only the best quality for our guests. Any time there is an item that is damaged it is taken out of circulation immediately and replaced. You also fail to mention that the unit was left in a state, and that there were dirty dishes in the beds and on the bedside tables. This could have been the possible cause for our linen damages that you were supposed to have paid a damage deposit for, which was not done.

Now, you also fail to mention that you refused our staff by denying them access to the unit on the day that they were allocated to give you a complimentary cleaning, which we usually charge for as you said there was money lying in the unit and insinuated that they might steal it. You also mention that you left the unit earlier than your duration. This is not true. When damages were brought to your attention of on 1 January, the day of your departure, as well as intended and booked for departure, we were told that no damage deposit was paid, and which we accept as a loss. The fact that you have to lie about properties is not acceptable as we went the extra mile to make your stay comfortable, and to meet all your needs.
Kind regards, Jonothan.

FamilyQuest Accommodation
Liesl L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Besigheidsreis

Ligging vir ons besigheidsbesoek was ideaal, eenheid is netjies.

Ons het besoek afgelê vir besigheid. Eenheid en ligging was ideaal vir ons gebruik. Sekuriteit op die perseel was vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie J
Saam met vriende

Was lekker, vinnig, sal weer daar bly.

Bekostigbare verblyf. Goed geleë, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met vriende

Goeie, netjiese verblyf vir 'n billike prys.

Die eenheid was baie netjies en die prys per aand was baie billik. Sal definitief hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair U
Besigheidsreis

Clean, neat, spacious, safe!

The unit and in fact, the whole estate is very peaceful and clean. Will definitely come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne D
Saam met vriende

Die eenheid was netjies. Ons het heerlik gekuier en gebraai. Als is daar. Baie lekker gewees.

Die tuine is netjies. Die eenheid was baie gerieflik en mooi ingerig gewees. Sal baie beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Tuine is netjies en die gras is mooi gesny.

Gaste word aanbeveel om geriewe te gebruik maar tydens ons besoek was di spa en gimnasiumgeriewe gesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods Landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e94ce31db638a3b74e9e03517ac9eb030746e722e514facbca379f5fec11f5f80076a21efe5ceea3bba1a94b3a0f1c47ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.281799046702 31.005821228027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem