- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Munro Drive, Plot 462, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Unwind in Paradise bied gerieflik selfsorgverblyf in Glenmore, en dit is net 250 m van die strand af.
Verblyf is beskikbaar in woonstelle wat geskik is vir 3 tot 4 gaste. Die woonstelle het dubbelbeddens, plafonwaaiers, enkelbeddens of slaapbanke en privaat badkamers met 'n bad of stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met OpenView in elke woonstel en dit lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Unwind in Paradise het 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, onderdakparkeerplek, 'n alarmstelsel en 'n elektroniese hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
'n Bykomende skoonmaakfooi van R550 per eenheid word gehef vir gaste wat meer as 1 eenheid bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-woonstel is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
'n Bykomende skoonmaakfooi van R550 per eenheid word gehef vir gaste wat meer as 1 eenheid bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die privaat badkamer het 'n bad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank geniet word. 'n TV met OpenView is beskikbaar, en die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n tafel, sitplek en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
'n Bykomende skoonmaakfooi van R550 per eenheid word gehef vir gaste wat meer as 1 eenheid bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Clear Waters
- Selfsorg
- Relax and Unwind
- Selfsorg
- Waters where there is Peace
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550 per bespreking