Upington Inn
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 1, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Upington Inn is 'n groot oase in Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Die hotel bied gerieflike verblyf aan sake- en ontspanningsreisiger.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers, elk met 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met stoele, 'n TV met sekere DStv-kanale en gehaltelinne en -handdoeke.
Die hotel bied 'n rits geriewe wat 'n 24 uur-ontvangs, ontbyt vir die kamers wat nie selfsorg is nie, veilige parkeerplek en 'n swembad insluit.
Upington bied verskeie gewilde besienswaardighede in die omliggende area soos die Augrabieswaterval, Kgalagadi Transfortierpark, Namibië, Richtersveld Nasionale Park en die Weskus.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Tiptolstraat 1, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 1, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom