6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upper Deck Self-catering Apartment is 'n woonstel wat op die eienaar se eiendom in Swellendam geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.
Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens met 'n enkelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof en 'n wasmasjien.
Daar is 'n TV met DStv in die leefarea en gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en ontbyt kan teen 'n addisionele koste gereël word.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Upper Deck Self-catering Apartment is naby winkels, museums, galerye en bessie- en likeurplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Upper Deck Self-catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang