Upper Green Point Luxury Villa
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Roos Street, Green Point, Cape Town, 800, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upper Green Point Luxury Villa is 'n huis in Groenpunt met 'n skilderagtige uitsig oor die area. Dit is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese kus.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n plonspoel en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die huis is naby die KIKS, die Kunstekaapteater, die Two Oceans-akwarium en die V&A Waterfront geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Roos Street, Green Point, Cape Town, 800, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Roos Street, Green Point, Cape Town, 800, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang