Upper Green Point Roos Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Upper Green Point Roos Villa is 'n selfsorghuis in Groenpunt. Die perseel het n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n swembadjie en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Goed gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die perseel het die ideale ligging: Dit is sowat 2,8 km vanaf die KIKS en die Kunstekaap, 2,6 km vanaf die Two Oceans Akwarium en 2 km vanaf die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Upper Green Point Roos Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upper Green Point Roos Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za